Op 1 Julie 2007 skryf Aubrey en Hannali Janse van Vuuren

Ek het Rot'n'Stack gebruik om die Venus-Maan-Saturnus-Regulus lyn te verewig. Die finale foto was egter nie goed nie a.g.v. ligbesoedeling maar een van die weergawes heg ek hierby.

Foto: © Aubrey en Hannali Janse van Vuuren

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer