Sarel Wagner is 'n IT boffin soos sy toerusting duidelik wys! Daar was 'n laptop, ekstra batterye, oogstukke, star maps you name it. Hy erken dat hy nie juis aan kos gedink het nie! (foto Serena).