Carol Botha het van die eerste fotos van McNaught gekry - soos hierdie een, geneem op 17 Januarie 2007. Sy skryf: "Vanoggend voel ek soos ´n tiener wat heelnag ge´rave´ het. Ons kan nie kla oor gebrek aan opwinding die laaste paar aande nie!"

Foto: © Carol Botha

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer