Pieter skryf verder: "Ons het die naweek plaas toe gegaan (Kleinplaas - geleë 25km Noord van Nieuwoudtville, Noord Kaap). Daar het ons ´n absolute wonderlike uitsig gehad van die komeet. Baie skerp en baie helder want daar was geen ander lig naby ons nie."

Foto: © Pieter Loubser

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer