Pieter sluit af: "Ek het toe ook so ´n paar fotos probeer neem. Ek het my kamera se shutter vir 15 sekondes oopgehou vir die fotos. Wat ons gesien het was natuurlik baie beter as wat die fotos dit kan wys. Die stert van die komeet was nog vir baie lank sigbaar nadat die komeet al onder die horison verdwyn het."

Foto: © Pieter Loubser

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer