Willie het ´n reeks van 7 fotos geneem vanuit sy agterplaas en hulle met die sagteware program RotAndStack gestapel vir hierdie foto. Die horison is dus ge-´blur´ om die bewegende sterre te registreer. In die proses vertoon McNaught se waaierstert verbasend duidelik ten spyte van die gloed van Paarl se liggies.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer