Teen 6 Fabruarie 2007 was McNaught al baie dof en was net-net sigbaar met die blote oog vanaf ´n donker plek soos Sutherland. Vir hierdie foto het Willie tien 15 sekonde beligtings opmekaar gestapel met RotAnd Stack sagteware.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer