Op 23 Julie 2007 skryf Philip van Heerden:

Gisteraand was die "seeing" perfek en die eerste kwartier maan het vir my gesit en wag. Hierdie foto van die hele maan is geneem deur my 25 mm oogstuk.

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer