Op 19 Junie 2007 skryf Philip van Heerden:

Vanaand was 'n perfekte helder aand en teen 8 uur was die Maan, Venus en Saturnus pragtig sigbaar. Almal in 'n ry. Ek neem toe 'n foto met my Sony Cybershot op sy "high sensitivity" instelling (dit stel die ISO op 1000). Onnodig om te sê maar die maan was hopeloos oorbelig. Wat was my verassing groot toe ek sien dat ek Regulus ook gevang het! Al vier in 'n ry.  (Scroll af vir Venus)

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer