Op 21 Jan 2007 skryf Carol: "Vanoggend voel ek soos ´n tiener wat heelnag ge´rave´ het. Ons kan nie kla oor gebrek aan opwinding die laaste paar aande nie! Ek stuur vir julle my shot van ´toe die leeu ´n twinkle in sy stert gekry het´ - ongelukkig was lig- en lugbesoedeling ook duidelik sigbaar."

Foto: © Carol Botha

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer