Op 21 Jan 2007 skryf Philip: "Gisteraand was ´n perfekte aand behalwe vir die wind. Die komeet was ongelooflik om te sien. Daardie stert is iets om te aanskou. Hy het sy beste vertoning beslis vir die Suidelike halfrond gehou! Hoop julle het mooi fotos gekry. My kamera is nie grênd genoeg om hom af te neem nie. Maar ek kon darem die okkultasie van Venus dokumenteer".

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer