Carol Botha was vroegoggend op 29 Oktober 2006 besig om te oefen met haar nuwe kamera waarmee sy die eerste strale van die Son deur die wolke bo Bettysbaai vasgevang het. Sy moes Photoshop inspan om 'n onooglike kabel te verwyder, maar het verder niks aan die foto verander nie.

Foto: © Carol Botha

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer