Carol skryf (baie beskeie) as volg:

Terwyl die voetslaners Klapmutskoppie uitgestap het, het ek onder op die plaas die volmaan ingewag. Ongelukkig doen ek nie astrofotografie nie, maar my kamera het darem die oomblik mooi vasgevang.

Serena se kommentaar: Ek hou baie hiervan - veral die voorgrond met die huisie.
Willie se kommentaar: Ek het nuus vir jou Carol, jy is nou ´n astrofotograaf!

Foto: © Carol Botha

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer