Ferdi Prins het die prominente somer-konstellasies vanaf Elandsberg Eko-toerisme net buite Clanwilliam op film vasgelê met 'n Pentax K1000. Hy vra om verskoning vir die telefoondraad in die voorgrond, maar aangesien hy ´n kwadropleeg is, kon nie in ´n beter posisie met sy rolstoel kom nie.

Foto: © Ferdi Prins

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer