Op 22 Junie 2006 skryf Johan Klopper:
Hierdie poging van ´n reënboog vanaf Bettysbaai is geneem met ´n Nikon Coolpix 3.1 Megagreep mik-en-druk kamera,
sommer so met die hand gehou en gelas met die program Panorama Maker wat saam met die kamera gekom het.
Panoramas met Panorama Maker werk vir my makliker en beter as in Photoshop, veral omdat jy die lasplekke agterna
manueel kan verstel, bv. om die reënboog aaneenlopend te kry.

Self het ek nog net éénkeer ´n 360° reënboog gesien - en wel op ´n vlug tussen JHB en CPT.

Foto: © Johan Klopper

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer