Volmaan oor Kaapstad

Louwtjie 

 

Louwtjie skryf: Die fotos is geneem met ´n teleskoop wat ek reeds in die 70er jare
aangeskaf het en wys hoe die Maan draai deur die loop van ´n aand:
Teleskoop: 3-duim Refraktor - D=90mm  F=840mm
Oogstuk: 15mm Ultra Wide Angle Eyepiece
Digitale Kamera: Sony DSC - W1, 5.1 Megapixels

Kliek op die prentjies om hulle te vergroot

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer na die OOG foto-album ...

 

© 2006 OOG. Alle regte voorbehou

OOG Besoekersboek