Op 5 November 2005 het Venus digby die sekelmaan verbygeskuif en die twee het prentjiemooi in die weste gesit. Hier is 'n reeks van fotos, geneem teen verskillende beligtings. Dit toon hoe moeilik dit is om te belig vir die Aardskyn op die Maan sonder om die verligte deel van die Maan oor te belig.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer