´n Maand later, op 4 Desember 2005 was daar weer ´n fotogeniese groepering van Venus en die Maan. Die twee was dié keer effens verder uitmekaar as op 5 November. Philip van Heerden het hierdie mooi foto vanaf Sandbaai geneem. Die boom wat Philip "per ongeluk" in die voorgrond ingesluit het, sorg vir ´n baie goeie komposisie.

Foto: © Dr. Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer