Ek (Willie) onthou dat my pa net so ´n wolk afgeneem het met sy 8mm rolprentkamera toe ek klein was. Ek onthou nog hoe hy gesê het dat die wolk gaan verdwyn nadat hy dit afgeneem het - en dit het toe sowaar! Philip sê sy wolk het nogal ook verdwyn kort na hy die foto geneem het!
WOW! Spooky!

Vir 'n verduideliking van hoe lentilulêre wolke ontstaan, kliek ... hier asook hier

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer