Philip skryf:
Gister kon ek 'n mooi foto neem van lentilulêre wolke oor Babilonstoring in die Hemel-en-Aarde vallei. Mens sien dit nie dikwels nie en ek was net gelukkig om die foto te kry.

Skakels wat die ontstaan van hierdie seldsame wolke verduidelik is vanaf Philip se ander foto beskikbaar. Vir meer dramatiese fotos van hierdie besonderse verskynsel, kliek hier.

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer