In Mei, 2006 was Philip weer so gelukkig. Hy skryf:

Nou die oggend het ons die mees fantastiese sonsopkoms oor Hermanus gehad. Ek het ´n paar fotos geneem en een van hulle toon pragtig die verskynsel van lentikulêre wolke oor Babilonstoring in die Hemel-en-Aarde vallei.

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer