Alhoewel ons naby aan die laagtepunt was in die Son se 11 jaar siklus, onstaan daar skielik ´n reuse sonvlekgroep wat selfs met die "blote oog" sigbaar was, vroeg in September 2005. Met die "blote oog" word natuurlik bedoel deur ´n veilige filter soos byvoorbeeld 'n verduisteringsbril.

Op 13 September 2005 neem Philip van Heerden die regterkanste foto van hierdie sonvlek. Vergelyk dit met die beeld van die SOHO satelliet (links).

Foto: © Dr. Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer