Koos du Plessis se treffer, Sprokie vir ´n Stadskind, begin met die volgende woorde:

As die reën van stof en roet verby is
En die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
´n Neonboog verskyn

Omdat dit eintlik poësie is, kan mens dit seker op baie maniere vertolk. Een manier om na die "sterrelose hemel" verwysing te kyk, is as ligbesoedeling.

Een van Philip Van Heerden se vele talle talente is dat hy kan sing. Hy het vir ons hierdie opname (1.1 MByte MP3) aangestuur.

© Dr. Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer