Teen 7 September 2005 het die maan tot bokant Venus (die helderste ster) beweeg. Jupiter sit op ´n presiese lyn onder die twee met Spica tussenin en links. SALT se koepel domineer die voorgrond.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer