Vir ´n paar dae agtereenvolgens was die weer baie swaar in Sutherland wat vir goeie fotogeleenthede gesorg het. Vir hierdie foto is drie 6-sekonde beligtings opmekaargestapel.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer