Teen hierdie tyd was dit donker genoeg om 15-sekonde beligtings te kan doen. Alhoewel hierdie 'n stapeling van vyf fotos is, is byna al die weerlig in een van hulle vasgevang. Omdat dit reg rondom my geblits het, is die voorkant van die koepel ook belig.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer