Tydens my besoek aan Johannesburg vir ScopeX 2007 het die Maan en Venus op Vrydagaand, 20 April 'n pragtige prentjie gevorm wat gesmeek het om afgeneem te word.  Om die foto meer interessant te maak, het ek hierdie "water feature" in die voorgrond ingesluit.  
(Beligting: 1.6 sek, f/5)

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer