Die sonsondergang vanaf Sutherland op 16 Oktober het ´n baie subtiele vertikale streep bokant die Son gehad, vermoedelik veroorsaak deur stof. Ek (Willie) het dit probeer fotografeer wat nogal nie maklik was nie - hier is my beste poging.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer