Meridian Instrument tekening Hierdie is 'n tekening van die Transit Instrumente soos gebruik deur die die Venus Oorgangs ekspedisies vir die bepaling van breedtegraad en tyd. Die "gebroke-buis" ontwerp het 'n prisma in die middelse blok bevat vir die weerkaatsing van die beeld na die oogstuk (links) en kruishaar beligting deur die olielamp (regs).

'n Foto van so 'n teleskoop is hier te sien (8k.jpg).

Bron:
Newcomb Simon - Observations of the Transit of Venus, December 8-9, 1874 - 1880

Back na Venus Oorgang blad