Sondagaand, 10 April 2006 was oopgetrek en, terwyl die teleskope op Sutherland in gereedheid gebring word vir die nag, kon ek hierdie foto van die Gordel van Venus neem. Die pienk skynsel is nie bewolktheid nie, maar die atmosfeer wat nog in sonlig gehul is, terwyl die blou skaduwee algaande breër word. Die maan is bo-links.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer