Hierdie animasie strek vir 20 minute vanaf sononder, met die koepels van YSTAR (links) en BiSON wat hier gaan slaap na ´n dag se ossilasie-metings van die Son.

Omdat die atmosfeer baie wasig was hier, was die blou skaduwee van die Aarde nie so goed gedefnieer nie, maar was die pienk skynsel besonders (ongelukkig nie so goed uitgekom op die fotos nie).

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer