Image Map Die stoepkamer, links soos jy by die voordeur inkom Kamer no. 6 se deur in die agtergrond Dit was destyds die Hoofslaapkamer se deur Die deur na die eetkamer en kombuis Die spaarkamer, die ander stoepkamer Kan jy glo, die was eers die kombuis en enjinkamer en die spens is nou die gerief! Die dakbalke lyk pagtig van die verf verwyder is Volgende Bladsy