6 Hierdie 6" Fitz refraktor uit die private versameling van John Briggs (23k.jpg) (een van slegs sowat 40 oorblywendes) is heelwaarskynlik identies aan die verlore teleskoop wat eenmaal in die tuin van die Hugenote Seminarie in Wellington, Suid Afrika gestaan het.

Hierdie foto (18k.jpg) sluit ook die teleskoop basis in asook meer inligting omtrent hierdie unieke teleskoop.

Nog 'n foto van 'n 1849, 7" Fitz teleskoop is hier (30k.jpg) vanaf die webblad van die Antique Telescope Society.

Back na 1882 Venus Oorgang blad