Almal was slaggereed om deel te neem aan ASSA se kompetisie deur die verduistering van die Maan op 3 Maart 2007 te fotografeer. Ongelukkig het die weer nie saamgespeel in die Kaap nie. Hansie Schreuder was egter gelukkig en was die enigste OOG-lid wat enige fotos geneem kon kry. Hier is ´n reeks wat die verloop van die verduistering mooi wys.

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer