Op 26 April 2006 skryf Carol Botha: Ek het hierdie foto vanoggend geneem net voor sonsopkoms toe ek ´n pragtige "earthglow" op die maan waargeneem het. Heel regs is Mercurius, maar die ster naby die maan het ek nog nie geïdentifiseer nie.

Serena se kommentaar: Die foto is stunning! Soos voorspel is Carol nou ´n ware astro-fotograaf.

Willie kon die ster as 4.4mag Delta Pisces identifiseer.

Foto: © Carol Botha

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer