Ferdi skryf as volg:

Hier is ´n foto wat ek geneem het toe ek verlede naweek [18 Maart 2006] op Sutherland was. (Ek het van die sterre en konstellasies se name aangedui vir die interessantheid.) Dit is geneem op die pad uit Sutherland na die Observatorium, omtrent 10km uit die dorp.  Die pad is mos nou geteer en lekker om op te ry.

Kamera was ´n Pentax K1000 met ´n 24 mm lens. Film: Fujifilm, 100 ASA.  Die sluiter was oopgehou vir ongeveer 20 minute. (en dit was erg koud gewees...)!

Ek het ook na die SALT teleskoop gaan kyk. Baaaie interessant!

Foto: © Ferdi Prins

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer