Tydens ´n besoek aan Sutherland op 8 April 2006 was Edward Lategan nog in SALT teen sonsonder. SALT was al slaggereed om sy spieëlbelyning te begin, wat beteken het dat al sy hortjies oop was. Die Aarde se skaduwee (die onderste, blou gedeelte) was duidelik sigbaar vanuit SALT en Edward kom hierdie foto deur die hortjies neem, ´n paar minute na sonsondergang.

Foto: © Edward Lategan

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer