Philip skryf:

Die Son en sy effekte op die atmosfeer bly my maar fassineer.

Tydens die Desembervakansie op Struisbaai het ek een middag hierdie foto van die "Belt of Venus" geneem. Die son het pas in die Weste gesak en toe sien ek in die Ooste hierdie mooi verskynsel.

Kliek hier en hier om meer uit te vind oor hierdie verskynsel.

Foto: © Philip van Heerden

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer