Hierdie 180-grade panorama-foto poog om ´n beter geheelbeeld te gee van hoe die aarde se skaduwee, amper soos ´n wig vertoon wat by sy punte afplat - ook bekend as die anti-twilight arch. Dit was op 10 April 2006 geneem, enkele minute voor die die vorige foto - as mens mooi oplet sal jy sien die blou skaduwee is hier nog effens laer, op die ooreenstemmende deel van die twee fotos.

Foto: © Willie Koorts

Kliek Back op jou web-blaaier om terug te keer